<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>E</key>
<aka>Grote God aan U die Eer</aka>
<lyrics>[V1]
.   E            B      E
 *Grote God, aan U die eer !
. E                    B
 Heerlik is waar U regeer;
. E          B     E
 Hemels is U majesteit;
. E                B
 Heilig U geregtigheid.
.B       E      B  E
 U wat alles onderhou,
. A      E  B     E
 *U is ewig en getrou.

[V2]
. E           B       E
 In genade, groot en ryk,
. E                  B
 Bou U Heer, U koninkryk.
. E              B         E
 Voordat ek kon kies, kon vra,
. E                     B
 Het U Seun my vloek gedra.
.        E           B  E
 Ek kon vind: U't my gekry
.  A      E      B     E   (F)
 Voor ek nog my skuld bely.

[V3]
.F            C      F
 U oor alles God en Hoof,
.  F             C
 Open oë van geloof
. F                  C        F
 Dat ons sien, geen goed of kwaad
. F                    C
 Word aan toeval oorgelaat:
. C             F    C   F
 Bokant ons begrip, verstand,
.Bb    F      C      F
 Hou U al wat is in stand.</lyrics>
<title>LB 190</title>
</song>